PHOTOS

3 Comments

  1. Johann en Wilma Kotze

    Hallo Volker, glo dit gaan goed met jou!! Ons bewonder jou mooi fotos!! Ons het toe baie lekker verder in Namibie gekuier en veral die baie reen geniet! Ons het die mooiste foto van ons kon vergroot en blok , wat jy van ons tussen die lelies by Maltahohe geneem het… dit was beslis n natuurwonder wat ons beleef het!! Kon jy toe mooi fotos neem van die lelies?…sal graag wil sien op jou webblad!! Voorspoed met jou besigheid!!
    Groete
    Johann en Wilma Kotze
    Moorreesburg

  2. Was baie lekker om jou en jou 1 dogter te ontmoet by Kalahari Anib Lodge 2 weke terug. Lekker gesels by die swembad. Jou foto’s is regtig iets besonders. Groetnis

  3. Flaminke fotos in Walvisbaai. Waar vind ek hulle?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *